Home Lifestyle Nature Travel and Heritage Fernwood Zebra Press Umuzi International eKhaya Apps
you are here: home | umuzi | afrikaans fiction | werfsonde

Werfsonde

Werfsonde

Werfsonde

In Hillbrow, Berea en Doornfontein is die die prostitute volop. In nabygeleë Yeoville is die wit mense skaars. Die honde blaf mens wakker en die sjebiens bly laat oop. Soms moet jy betreders in jou tuin met ’n rewolwer verjaag. Dit is in hierdie nuwe Johannesburg, met sy inwoners van regoor Afrika, waar ’n Afrikaanse man saam met sy Zoeloe-vrou Lungi en haar seun Jomo ’n lewe probeer uitkerf. Hierdie onverskrokke verslag van ’n onkonvensionele gesinslewe, seks in agter­straatbordele en lang aande van drink word ’n hipnotiese, snaakse en nostalgiese portret van ’n wêreld in oorgang, van die winste en verliese van ’n nuwe soort bestaan. Dalk is ’n ander Suid-Afrikaanse lewe moontlik.

In hierdie video-onderhoud met Beeld bespreek Kleinboer die verskille tussen sy opsraakwekkende debuutroman, Kontrei en sy jongste roman, Werfsonde. Hy gesels ook oor hoe vrouens op die boek mag reageer en wat hy vir sy derde roman beplan.


» Author: Kleinboer
» Title: Werfsonde
» ISBN: 9781415202043
» Format: Trade Paperback
» Release Date: November 2012
» Imprint: Umuzi
» Pages: 240
» Price: R180.00
Read an Extract  
Buying options:


SITE SEARCH

Connect with us
Visit us on Facebook   View our youTube collection   Visit us on Twitter   Visit our blog Books LIVE
Visit our Blog   Visit us on LinkedIn   Visit us on Pinterest  
Random House Struik Newsletter
Random House Struik Bookclub
Struik Nature Club
Random House Struik Competitions
Random House Struik Events
Random House Struik eBooks
Win with Struik Nature Club - Tracking competition
About Us | Contact Us | Privacy policy | Terms & Conditions | Sitemap
Copyright © 2010 Random House Struik (Pty) Ltd. All rights reserved | Created by Fusia Web Services