Home Lifestyle Nature Travel and Heritage Fernwood Zebra Press Umuzi International eKhaya Apps
you are here: home | struik lifestyle | food and drink | japtrap-braai

Japtrap-braai

Japtrap-braai

Japtrap-braai

'Die braai' is sonder twyfel dié gunsteling-tydverdryf vir die meeste Suid Afrikaners. Enige geleentheid – van geesbou tot ’n belangrike rugby-, sokker-, of krieketwedstryd, tot verjaardae en langnaweke, of net ’n blaaskans ná ’n uitputtende week – het nie ’n tweede uitnodiging nodig om familie en vriende vir ’n braai bymekaar te kry nie. As dit boonop moeiteloos, met die smaaklikste kos kan gebeur, is dit eenvoudig perfek.

Hilary Biller maak die voorbereiding van kos tydens ’n braai so eenvoudig moontlik. Sy gebruik toeganklike, eenvoudige resepte geskik vir drie soorte braaie – die Weber Q-gasbraai, die Weber-ketelbraai en die houtskool/hout-braai. Die gasbraai is die maklikste om te bemeester.

Al die inligting wat jy benodig, word in maklike, stap-vir-stap-instruksies weergegee. Daar is meer as 100 resepte om van te kies en te keur – bees, lamsvleis, vark, hoender, vis en seekos, wildsvleis, vegetariese disse, slaaie en bykosse en nageregte, elkeen met foto’s om jou eetlus aan te wakker. Al wat jy benodig, is jou voorskoot en ’n braaitang…

Also available in English


» Author: Hilary Biller
» Title: Japtrap-braai
» ISBN: 9781431700103
» Format: Softcover
» Release Date: October 2012
» Imprint: Lifestyle
» Pages: 160
» Price: R180.00
Buying options:

MORE TITLES BY THIS AUTHOR(s)

Braai Braai Great Meals Fast Fuss-free Braais

CONNECT WITH THIS AUTHOR

Visit Blog Visit LinkedIN


SITE SEARCH

Connect with us
Visit us on Facebook   View our youTube collection   Visit us on Twitter   Visit our blog Books LIVE
Visit our Blog   Visit us on LinkedIn   Visit us on Pinterest  
Random House Struik Newsletter
Random House Struik Bookclub
Struik Nature Club
Random House Struik Competitions
Random House Struik Events
Random House Struik eBooks
Win with Struik Nature Club - Tracking competition
About Us | Contact Us | Privacy policy | Terms & Conditions | Sitemap
Copyright © 2010 Random House Struik (Pty) Ltd. All rights reserved | Created by Fusia Web Services