Home Lifestyle Nature Travel and Heritage Fernwood Zebra Press Umuzi International Struik Kinders Apps
you are here: home | struik lifestyle | food and drink | maklike soet happies vir kinders

Maklike Soet Happies vir Kinders

Maklike Soet Happies vir Kinders

Maklike Soet Happies vir Kinders

Soos ’n mens van die titel kan aflei, is Maklike Soet Happies vir Kinders bedoel vir enigeen wat vir hul kind die perfekte partytjie wil gee sonder om die begroting te knou of ure in die kombuis deur te bring.

Met betreklik min, algemeen beskikbare koekies, lekkers en versierings is dit moontlik om ’n verskeidenheid partytjie-soetgoed vir ’n seun of ’n dogter te maak. Van die temas sluit in Voertuie en Vliegtuie, Ruimtewesens en Grillerige Goed, en Prinsesse en Fantasiewoude. Leer hoe om malvalekkers, roomyshorinkies, Rice Krispies, mariebeskuitjies en ’n verskeidenheid lekkertjies te omtower in ’n oorvloed figuurtjies, diere en vorms wat jong partytjiegangers sal verstom.

Pragtige fotografie prikkel die verbeelding en danksy duidelike aanwysings en nuttige wenke, sal jy in ’n japtrap self aanloklike eetgoed vir ’n kinderpartytjie kan maak.

Inhoud: Inleiding; Basiese resepte; Voertuie en vliegtuie; Ietsie vir die liefde; Prinsesse, teepartytjies, fantasiewoude; Ruimtewesens en grillerige goed; Mannetjies; Malvalekkers; Mariebeskuitjies; Rice Krispies; Ietsie ekstra

Also available in English


» Author: Janette Mocke
» Title: Maklike Soet Happies vir Kinders
» ISBN: 9781770079953
» Format: Softcover
» Release Date: September 2012
» Imprint: Lifestyle
» Pages: 144
» Price: R200.00
Buying options:

MORE TITLES BY THIS AUTHOR(s)

Easy Party Treats for Children

CONNECT WITH THIS AUTHOR



SITE SEARCH

Connect with us
Visit us on Facebook   View our youTube collection   Visit us on Twitter   Visit our blog Books LIVE
Visit our Blog   Visit us on LinkedIn   Visit us on Pinterest  
Random House Struik Newsletter
Random House Struik Bookclub
Struik Nature Club
Random House Struik Competitions
Random House Struik Events
Random House Struik eBooks
Highlights Catalogue
Newman's Birds App
About Us | Contact Us | Privacy policy | Terms & Conditions | Sitemap
Copyright © 2010 Random House Struik (Pty) Ltd. All rights reserved | Created by Fusia Web Services