Home Lifestyle Nature Travel and Heritage Fernwood Zebra Press Umuzi International eKhaya Apps
you are here: home | umuzi | food and drink | evita se bossie sikelela

Evita se Bossie Sikelela

Evita se Bossie Sikelela

Evita se Bossie Sikelela

Evita – bekroonde sjef en ikoon van die nasie – bring vir jou die heerlikste disse van haar omswerwinge deur gans Suid-Afrika en die wye wêreld. Van die Kaap tot in Limpopo, van die Weskus tot daar waar die President vandaan kom, rol die borde in vol kwartels en tarentaalsvleis met pruimedante. Kweperbredie en lemoeneend. Pofadders, beesstert en soetsuur vlakvark. Sy maak ou geregte nuut, en berei veldkos fyn – wie het kon dink aan waterblommetjiehoender of botterblomslaai vir die eetkamertafel?

Iedere resep getoets en gekeur, almal verspot maklik om te maak. Goeiste, net om haar boek te lees of deur te blaai is al ’n smakkende ervaring, met al die prente van ons vriendin op al die plekke waar sy was.

Eers was dit Kossie Sikelela, nou Bossie – ’n nuwe kou-front tref jou tafel.

Also available in English


» Author: Evita Bezuidenhout
» Title: Evita se Bossie Sikelela
» ISBN: 9781415201541
» Format: Hardcover with dustjacket
» Release Date: August 2012
» Imprint: Umuzi
» Pages: 128
» Price: R180.00
Buying options:

MORE TITLES BY THIS AUTHOR(s)

Evita's Kossie Sikelela Evita se Kossie Sikelela Evita's Bossie Sikelela Evita's BlackBessie
Evita se BlackBessie

CONNECT WITH THIS AUTHOR



SITE SEARCH

Connect with us
Visit us on Facebook   View our youTube collection   Visit us on Twitter   Visit our blog Books LIVE
Visit our Blog   Visit us on LinkedIn   Visit us on Pinterest  
Random House Struik Newsletter
Random House Struik Bookclub
Struik Nature Club
Random House Struik Competitions
Random House Struik Events
Random House Struik eBooks
Win with Struik Nature Club - Tracking competition
About Us | Contact Us | Privacy policy | Terms & Conditions | Sitemap
Copyright © 2010 Random House Struik (Pty) Ltd. All rights reserved | Created by Fusia Web Services