Home Lifestyle Nature Travel and Heritage Fernwood Zebra Press Umuzi International eKhaya Apps
you are here: home | ekhaya | afrikaans fiction | die 95 stellings van lilith x

Die 95 stellings van Lilith X

Die 95 stellings van Lilith X

Die 95 stellings van Lilith X

Lilith, die perfekte ma en ’n vrou wat haar kant bring, is moeg. Moeg om haarself te kondisioneer volgens voorskrifte van 500 jaar gelede. Moeg van ’n manlike gekonstrueerde wêreld. Op Internasionale Vrouedag bevry Lilith X haarself. Sy is haar eie protestant, want protesteer gaan sy – teen die subtiele en nie so subtiele vorms van onderdrukking. Sy is haar eie hervormer, want hervorm gaan sy – net haarself, want Lilith wil nie ’n kollektiewe vrouewoede ontketen nie. Sy wil net haarself bevry uit die Ou Testamentiese paradigma wat vroue vanaf die eerste skeppingsverhaal as tweedeklasburgers gekondisioneer en geïndoktrineer het.

Lilith begin haar eie nuwe wêreldorde skep. Met skerpsinnigheid en eerlikheid spyker Lizette Rabe Die 95 stellings van Lilith X as’t ware aan haar rekenaar vas en skryf haar eie nuwe storie – een waar die vrou nie letterlik in die vertaling tweede gekom en verlore geraak het nie.

Die 95 stellings van Lilith X sal jou dalk ontnugter, maar dit sal jou laat dink. En dít is al wat Lilith van haar medevrouereisigers vra.


» Author: Lizette Rabe
» Title: Die 95 stellings van Lilith X
» ISBN: 9781920532192
» Format: eBook
» Release Date: July 2012
» Imprint: eKhaya
» Pages: 210
» Price: R99.00
Buying options:


SITE SEARCH

Connect with us
Visit us on Facebook   View our youTube collection   Visit us on Twitter   Visit our blog Books LIVE
Visit our Blog   Visit us on LinkedIn   Visit us on Pinterest  
Random House Struik Newsletter
Random House Struik Bookclub
Struik Nature Club
Random House Struik Competitions
Random House Struik Events
Random House Struik eBooks
Win with Struik Nature Club - Tracking competition
About Us | Contact Us | Privacy policy | Terms & Conditions | Sitemap
Copyright © 2010 Random House Struik (Pty) Ltd. All rights reserved | Created by Fusia Web Services