Home Lifestyle Nature Travel and Heritage Fernwood Zebra Press Umuzi International eKhaya Apps
you are here: home | struik lifestyle | food and drink | japtrap-aandetes

Japtrap-aandetes

Japtrap-aandetes

Japtrap-aandetes

Die meeste mense is te besig om ure by groente- en vrugtemarkte en delikatessewinkels te spandeer en dan nog ’n paar uur in die kombuis te staan om spyskaarte en maaltye uit te dink wat hul gesinne sal geniet.  Indien daar tyd is, word daar na die naaste supermark gejaag en ’n paar items gekoop om veilige, maar vervelige, alledaagse maaltye voor te berei. Indien jou gesin nie so gelukkig is nie, is dit kitskos. Hierdie soort maaltye is vol MNG en onversadigde vetsure en laat jou baie skuldig voel! Daar moet tog een of ander manier wees waarop ’n mens ’n kompromie kan aangaan. Japtrap-aandetes is dalk net die antwoord.

Bobaaskokke Jenny Kay en Elinor Storkey verduidelik hoe maklike, vinnige maaltye waaroor jou gesin mal gaan wees, voorberei kan word. Die geheim is beplanning en organisasie. Al wat jy nodig het, is die regte toebehore en toerusting, ’n goed georganiseerde, vol spens (alles word in hierdie boek bespreek) en hierdie versameling van resepte. Dit gaan voel asof jy ’n wedergeboorte in die kombuis ondergaan het! Die boek bevat hoofstukke oor hoender, beesvleis, varkvleis, lamsvleis, vis, pizza en pasta, geregte vir vegetariërs en bygeregte.

Also available in English


» Author: Jenny Kay; Elinor Storkey
» Title: Japtrap-aandetes
» ISBN: 9781431700080
» Format: Softcover
» Release Date: May 2012
» Imprint: Lifestyle
» Pages: 160
» Price: R180.00
Buying options:

MORE TITLES BY THIS AUTHOR(s)

Braai Braai Fuss-free Suppers

CONNECT WITH THIS AUTHOR



SITE SEARCH

Connect with us
Visit us on Facebook   View our youTube collection   Visit us on Twitter   Visit our blog Books LIVE
Visit our Blog   Visit us on LinkedIn   Visit us on Pinterest  
Random House Struik Newsletter
Random House Struik Bookclub
Struik Nature Club
Random House Struik Competitions
Random House Struik Events
Random House Struik eBooks
Win with Struik Nature Club - Tracking competition
About Us | Contact Us | Privacy policy | Terms & Conditions | Sitemap
Copyright © 2010 Random House Struik (Pty) Ltd. All rights reserved | Created by Fusia Web Services