Home Lifestyle Nature Travel and Heritage Fernwood Zebra Press Umuzi International eKhaya Apps
you are here: home | umuzi | biography and autobiography | vereeniging: die onvoltooide vrede

Vereeniging: Die onvoltooide vrede

Vereeniging: Die onvoltooide vrede

Vereeniging: Die onvoltooide vrede

"Dit was die begin van die einde van die ou orde: ons het nie geweet wat aangaan nie en kon nie meer sonder die ystervuis van die veiligheidsmagte regeer nie."

So sê Leon Wessels, gewese adjunkminister in PW Botha se Staatsveiligheidsraad.

Dit is dieselfde Wessels wat onlangs uitgetree het as menseregtekommissaris van demokratiese Suid-Afrika. Hy loop hier sy persoonlike reis na, van jong berede polisieman tot grondwetskrywer tot pleitbesorger vir menswaardigheid. In dieselfde asem vertel hy van die groter reis wat Suid-Afrika afgelê het, van die Vrede van Vereeniging in 1902 tot by die ondertekening van die nuwe Grondwet in 1996, op aandrang van Nelson Mandela in dieselfde dorp.

Saam met hierdie intieme blik van binne kom talle staaltjies en vertellings waarin die menslikheid aan beide kante van ons pad na demokrasie afgeteken staan teen die groot en soms dodelike magte van die geskiedenis.

Die boek is ontwapenend eerlik en die skrywer se geesdrif aansteeklik. Dit is 'n passievolle pleidooi teen rassisme en vir die regstaat, menseregte, die armes, en versoening.


Om uit die Proloog te lees


Lees wat sê Leon Wessels oor Vereeniging: die onvoltooide vrede in Boeke Rapport.


» Author: Leon Wessels
» Title: Vereeniging: Die onvoltooide vrede
» ISBN: 9781415201213
» Format: Softcover
» Release Date: October 2010
» Imprint: Umuzi
» Pages: 416
» Price: R250.00
Read the Media Reviews  
Buying options:


SITE SEARCH

Connect with us
Visit us on Facebook   View our youTube collection   Visit us on Twitter   Visit our blog Books LIVE
Visit our Blog   Visit us on LinkedIn   Visit us on Pinterest  
Random House Struik Newsletter
Random House Struik Bookclub
Struik Nature Club
Random House Struik Competitions
Random House Struik Events
Random House Struik eBooks
Win with Struik Nature Club - Tracking competition
About Us | Contact Us | Privacy policy | Terms & Conditions | Sitemap
Copyright © 2010 Random House Struik (Pty) Ltd. All rights reserved | Created by Fusia Web Services