|
|
 |
|
| you are here: home | umuzi | poetry | verweerskrif |
|
Verweerskrif |
Verweerskrif
Onvergelyklike gedigte oor die verganklikheid van die mens, uit 'n vrou se perspektief, teenoor die durendheid van die Berg.
About the Author - Antjie Krog
Antjie Krog made her debut as an Afrikaans poet while still in high school. Since then, she has published 14 volumes of poetry, two of which are in English. She is best known for her account of the Truth and Reconciliation Commission, Country of my Skull, which was published in 1988 by Random House SA. Down to My Last Skin, her first collection of poetry in English (published by Random House SA in ...[more about Antjie Krog]
|
| » Author: |
Antjie Krog; |
| » Title: |
Verweerskrif |
| » ISBN: |
9781415200063 |
| » Format: |
Mass Market Paperback |
| » Release Date: |
January 2000 |
| » Category: |
Umuzi |
| » Pages: |
99 |
| » Price: |
R110.00 |
 |
Member Reviews
Mar 18, 2010 by: Louise Eloff
Die resensies wat ek gelees het oor "Verweerskrif" fokus veral op die taalgebruik wat kru is, en grense van welvoeglikheid wat oorskry word.
Die krag van poësie is egter gevestig in woordgebruik, en daarom moet die leser alle prekonsepsies laat vaar met die oopmaak van hierdie bundel, waarin Antjie Krog die moontlikhede van taal uitbuit. Die leser word gevat na 'n wêreld wat sien, ruik, beleef, sonder enige terughouding. Taal word hier nie gebruik om 'mooi' te klink nie, maar om 'menswees' uit te beeld. Sonder enige huiwering word woorde gebruik wat skok, en hierdeur word die leser gelei om emosies 'n naam te gee, in plaas daarvan om te skuil agter eufemismes wat jou nêrens bring.
'n Uitstekende bundel wat nie skroom om die waarheid oor vrouwees en realiteit in woorde te beskryf nie.
Mar 18, 2010 by: Louise Eloff
Verweerskrif
|
|
|
MORE TITLES BY THIS AUTHOR
|
|
CONNECT WITH THIS AUTHOR
| There is currently no connect info available. |
|
|
|
|
|
|
|