Sasol Eerste Veldgids tot Spinnekoppe & Skerpioene van Suider-Afrika
Hierdie opwindende reeks vir aspirant-natuurkundiges, is spesiaal ontwikkel om jong mense te laat deel in die geheime van die natuurlewe om ons. Dit is die ideale Kers- of verjaardaggeskenk vir al die kinders in die familie. Ook in Engels beskikbaar as Spiders and scorpions of southern Africa.
|