Home Lifestyle Nature Travel and Heritage Fernwood Zebra Press Umuzi International eKhaya Apps
you are here: home | struik nature | animals | watter voel is dit?

Watter Voel Is Dit?

Watter Voel Is Dit?

Watter Voel Is Dit?

Watter Voël is dit? bied aan die aspirant voëlkyker ’n maklike benadering tot die uitken van voëls. ’n Groot aantal van Suider-Afrika se meer as 900 voëlsoorte word gegroepeer aan die hand van familie-ooreenkoms, habitatvoorkeur of, soms, soorte wat met mekaar verwar kan word. Die leser word aangemoedig om eers met die kenmerke van die groep vertroud te raak voordat die uitken van soorte aangepak word. Dis ’n boeiende inleiding tot die voëls van die streek en ’n soliede grondslag waarop ’n belangstelling in voëls uitgebou kan word.


» Author: Kenneth Newman
» Title: Watter Voel Is Dit?
» ISBN: 9781770077317
» Format: Softcover
» Release Date: September 2008
» Imprint: Nature
» Pages: 136
» Price: R200.00
Buying options:

MORE TITLES BY THIS AUTHOR(s)

What's that Bird? Newman's Birds of Southern Africa Newman se Voëls van Suider Afrika Newman's Birds by Colour


SITE SEARCH

Connect with us
Visit us on Facebook   View our youTube collection   Visit us on Twitter   Visit our blog Books LIVE
Visit our Blog   Visit us on LinkedIn   Visit us on Pinterest  
Random House Struik Newsletter
Random House Struik Bookclub
Struik Nature Club
Random House Struik Competitions
Random House Struik Events
Random House Struik eBooks
Win with Struik Nature Club - Tracking competition
Sasol Birds of Southern Africa
Sasol Birds Radio Ad
About Us | Contact Us | Privacy policy | Terms & Conditions | Sitemap
Copyright © 2010 Random House Struik (Pty) Ltd. All rights reserved | Created by Fusia Web Services