Home Lifestyle Nature Travel and Heritage Fernwood Zebra Press Umuzi International eKhaya Apps
you are here: home | struik lifestyle | food and drink | pikant

Pikant

Pikant

Pikant

‘Geen kok wil smaaklose of oninteressante kos voorsit nie’ – dit is die stelling wat die beginsel agter Pikant saamvat – ’n kookboek met die doel om geur by daaglikse kookkuns te voeg.

Met kreatiewe en geïnspireerde kosfotografie wat disse laat lewe, word die gewone buitengewoon. Meer as 280 resepte dek geursoute en -suikers, smere, speserymengsels en -pastas, marinades, doopsouse, aftreksels, souse, pesto's, asyne, olies, piekels, ingemaakte produkte en smaakmiddels. Dit is nie net heerlik nie, maar ook lekker om te maak! Tuisgemaakte smaakmiddels bevat geen ongewenste by- of preserveermiddels nie en kan aangepas word om aan individuele smaak en voorkeur te voldoen. Boonop is dit dikwels goedkoper as winkelprodukte.

Die resepte sluit wenke in oor hoe om die klaarbereide produkte te gebruik en te bêre en, in die meeste gevalle, word variasies voorgestel. ’n Keur van volledige resepte vir voltooide disse is deur die hoofstukke versprei.


» Author: Sonia Cabano
» Title: Pikant
» ISBN: 9781770078680
» Format: Softcover
» Release Date: September 2011
» Imprint: Lifestyle
» Pages: 192
» Price: R220.00
Buying options:

MORE TITLES BY THIS AUTHOR(s)

Relish Luscious Vegetarian Smullekker Vegetaries

CONNECT WITH THIS AUTHOR



SITE SEARCH

Connect with us
Visit us on Facebook   View our youTube collection   Visit us on Twitter   Visit our blog Books LIVE
Visit our Blog   Visit us on LinkedIn   Visit us on Pinterest  
Random House Struik Newsletter
Random House Struik Bookclub
Struik Nature Club
Random House Struik Competitions
Random House Struik Events
Random House Struik eBooks
Win with Struik Nature Club - Tracking competition
About Us | Contact Us | Privacy policy | Terms & Conditions | Sitemap
Copyright © 2010 Random House Struik (Pty) Ltd. All rights reserved | Created by Fusia Web Services