Home Lifestyle Nature Travel and Heritage Fernwood Zebra Press Umuzi International eKhaya Apps
you are here: home | zebra press | humour | idees vol vrees 2

Idees Vol Vrees 2

Idees Vol Vrees 2

Idees Vol Vrees 2

Kobus Galloway se Idees Vol Vrees-tekenprente is nou nóg meer bekend as wat dit ’n jaar gelede was: sy aanhangers op Facebook het verdubbel tot meer as 50 000, en die eerste IVV boek was ’n reuse sukses. Hierdie ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse tekenprente, wat gewoonlik gepaard gaan met dubbelsinnige eenreël-woordspelings, is ’n groot gunsteling onder Suid-Afrikaners. Wonderlik vir die klaskamer, die braai of selfs die koffietafel!

Idees Vol Vrees Volume 2 bevat meer as 150 tekenprente, waaronder die gewildstes (dié waarvan Facebook-gebruikers die meeste hou) en meer as 100 nuwe tekenprente wat nog nêrens anders verskyn het nie. Dit is ’n moet-hê vir die tienduisende bestaande bewonderaars, en sal ongetwyfeld ’n hele klomp nuwes skep. As ’n bonus is daar ook 50 oorspronklike eenreël-woordspeling grappies wat deur Kobus geskryf is bygevoeg.

Kliek heir om die Idees Vol Vrees Facebook Page te besoek

Only available in Afrikaans


» Author: Kobus Galloway
» Title: Idees Vol Vrees 2
» ISBN: 9781770225107
» Format: Softcover
» Release Date: October 2012
» Imprint: Zebra Press
» Pages: 160
» Price: R170.00
Buying options:

MORE TITLES BY THIS AUTHOR(s)

Idees Vol Vrees

CONNECT WITH THIS AUTHOR



SITE SEARCH

Connect with us
Visit us on Facebook   View our youTube collection   Visit us on Twitter   Visit our blog Books LIVE
Visit our Blog   Visit us on LinkedIn   Visit us on Pinterest  
Random House Struik Newsletter
Random House Struik Bookclub
Struik Nature Club
Random House Struik Competitions
Random House Struik Events
Random House Struik eBooks
Win with Struik Nature Club - Tracking competition
About Us | Contact Us | Privacy policy | Terms & Conditions | Sitemap
Copyright © 2010 Random House Struik (Pty) Ltd. All rights reserved | Created by Fusia Web Services