Home Lifestyle Nature Travel and Heritage Fernwood Zebra Press Umuzi International eKhaya Apps
you are here: home | zebra press | humour | die groot, vet suid-afrikaanse kindergrapboek

Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek

Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek

Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek

Dit is die boek wat die lagspiere van alle kinders in Suid-Afrika – die oues sowel as die jonges – sal kielie. Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek bevat elke denkbare soort grap, van klop-klop-grappe tot kwinkslae en klassieke grappe van toeka se dae. Daar is kort grappe, en langer grappe, en vrae en lawwe antwoorde. Daar is diere wat praat, kinders wat grootmense uitoorlê, grappe oor onderwysers en leerders, sport en rekenaars, die kostelike (en skreeusnaakse) dinge wat kinders kwytraak, en nog baie, baie meer.

Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek sal vir seker alle kinders laat skaterlag, of hulle nou sewe of sewentig jaar oud is!

Also available in English


» Title: Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek
» ISBN: 9781770224247
» Format: Softcover
» Release Date: October 2012
» Imprint: Zebra Press
» Pages: 256
» Price: R130.00
Buying options:


SITE SEARCH

Connect with us
Visit us on Facebook   View our youTube collection   Visit us on Twitter   Visit our blog Books LIVE
Visit our Blog   Visit us on LinkedIn   Visit us on Pinterest  
Random House Struik Newsletter
Random House Struik Bookclub
Struik Nature Club
Random House Struik Competitions
Random House Struik Events
Random House Struik eBooks
Win with Struik Nature Club - Tracking competition
About Us | Contact Us | Privacy policy | Terms & Conditions | Sitemap
Copyright © 2010 Random House Struik (Pty) Ltd. All rights reserved | Created by Fusia Web Services