|
Biografie
Kleinboer ontvang in 2004 die Jan Rabie Rapport-prys vir sy debuut werk, Kontrei. Hy is in 1956 op die Oos-Rand gebore en het in Kemptonpark grootgeword. Na jare as rekenaarprogrammeerder en stelseladministrateur het hy taalversorging vir ©° landboutydskrif gedoen. Hy werk tans as subredakteur by ©° dagbald en woon in Yeoville.
|