Biografie
Jo van As, samestellende outeur, is sedert 1988 Hoof van die Departement Dierkunde & Entomologie aan die Universiteit van die Vrystaat. Hy is ’n toonaangewende deskundige oor visparasiete in Afrika.