Home Lifestyle Nature Travel and Heritage Fernwood Zebra Press Umuzi International eKhaya Apps
you are here: home | our authors | about the author
 

SEARCH MORE AUTHORS

About Antoinette Pienaar

Antoinette  Pienaar Biografie

Antoinette Pienaar is in Carnarvon as een van vyf dogters gebore en het aan die Universiteit van Stellenbosch 'n graad in drama behaal. Daarna het sy 'n loopbaan as sangeres gevolg met landwye optredes waarin sy dikwels historiese heldinne, soos Krotoa van die Kaap, besing het. Die afgelope sewe jaar is sy vakleerling van oom Johannes Willemse op 'n afgeleë plaas in die distrik van Beaufort-Wes. Kruidjie roer my is haar eerste boek. Vir kruieraad skakel Antoinette weeksdae tussen 17:00 en 19:00 by 023 4161659.


Johannes Willemse is op die plaas Breekkierie in die Kenhardt-distrik gebore as die oudste van twaalf kinders. Hy het saam met sy broers hulle pa, ‘n stukswerkman, van plaas tot plaas gehelp walle stoot, ploeg, klipkrale bou en putte grawe. In die veld by die skaap het sy oupa Hansie hom die Griekwas se kennis van heling begin leer. Deur ‘n lewe van harde, gesonde arbeid heen het hy talle mense met dié kennis van die veld se helingskuns behandel.



SOME TITLES BY THIS AUTHOR

The Griqua's Apprentice Kruidjie roer my
 

SITE SEARCH

Connect with us
Visit us on Facebook   View our youTube collection   Visit us on Twitter   Visit our blog Books LIVE
Visit our Blog   Visit us on LinkedIn   Visit us on Pinterest  
Random House Struik Newsletter
Random House Struik Bookclub
Struik Nature Club
Random House Struik Competitions
Random House Struik Events
Random House Struik eBooks
Win with Struik Nature Club - Tracking competition
About Us | Contact Us | Privacy policy | Terms & Conditions | Sitemap
Copyright © 2010 Random House Struik (Pty) Ltd. All rights reserved | Created by Fusia Web Services