|
Biography
Frits Gaum het in die letterkunde, joernalistiek en teologie gestudeer, was predikant en baie jare redakteur van Kerkbode en LIG, en het ook in die moderamens van die Wes-Kaapse en die algemene sinode van die NG Kerk gedien. Hy is afgetree en woon in die Suid-Kaap.
|