Biografie
Evita Bezuidenhout was ambassadrise by die tuisland Bapetikosweti in die ou Suid-Afrika en in die demokratiese SA is sy steeds die beroemdste wit vrou, wat gereeld in die geselskap van die hogeres en beroemdes gesien word.