|
Biografie
Chris en Mathilde Stuart is die stigters van die African Carnivore Research Programme en die Afro-Arabiese Wildlife Research Centre. Hulle is betrokke by verskeie navorsingsprogramme oor soogdiere en ander gewerweldes van sowel Afrika as die Arabiese Skiereiland, en dra wyd by tot vak- en populêre tydskrifte. Hulle is ook bekend vir verskeie gewilde boeke, waaronder die Field Guide to the Larger Mammals of Africa, Field Guide to the Tracks & Signs of Southern and East African Wildlife en Photographic Guide to Mammals of Southern, Central and East Africa.
Besoek Chris & Mathilde Stuart se webwerf www.stuartonnature.com
|