|
Biografie
Ian Davidson het die graad MSc in Entomologie aan die Universiteit van die Witwatersrand behaal en het talle wetenskaplike artikels oor dié onderwerp en oor voëls gepubliseer. Tydens die afgelope jare was sy belangstelling in voëlkyk op Afrika en Madagaskar toegespits.
|