|
Biografie
Hilary Biller, ’n gesoute kosredakteur vir die Sunday Times en het onlangs selfs meer sukses behaal as die redakteur vir die Food Weekly-bylae. Sy was ook destyds bekend as die ‘Angela Day’ van The Star vir meer as 11 jaar. Sy is ook mede-outeur van The Step-by-Step Cookbook, Bak sonder moeite, en die gewilde Braai-boek en die outeur van Lekker Vinnige Etes, alles uitgegee deur Struik Lifestyle.
|